Die kinders hou konsert en ook gradeplegtigheid en prysuitdeling

Die einde van die jaar het gekom en dit was tyd vir konsert en prysuitdeling.  Zane was Koning Leeu van Haas Das en Nêo-Rie was ‘n Seekoei in haar konsert. Dit was ‘n baie lekker aand en selfs Jac het stilgesit en mooi na die konsert gekyk.

 

IMGP5522

Nêo-Rie  die seekoei

IMG_5488

Dekor vir die partytjie

IMGP5547

Zane die Leeu

Die Gradeplegtiheid van Nêo-Rie se graad R klas was ook gewees. Sy was ook die Engel Gabriel in die konsert gewees!

gabriel2

neo graad 

Klaar met Graad R

Comments

Popular posts from this blog

Is Corono over yet?--------------------Nope!

Entering our third week in Ankara–in waiting…

Visiting the historical sites in Ankara.