Jac se !ste Verjaarsdag partytjie


Jac se kameelperdkoek


Die koek en so paar van die cupcakes


Die hele gesin saam met oupa en ouma

Ouma Riette en Oupa Jacob met die kinders

Mamma en Jac


Kaitlyn, Neo-Rie en Emma


Die kinders help kerse blaas


En nou wat moet ek nou doen?


Jac wil nie 1ste verjaarsdag koek vernietig nie!


Die kinders speel klei

Elkeen maak kameelperde

Comments

*J* said…
Hi daar, lieflike blog om te lees. Jy is eerlikwaar 'n besonderse mens en jou hele gesin. Groete en my heel beste wense vir julle. - *J*

Popular posts from this blog

Is Corono over yet?--------------------Nope!

Entering our third week in Ankara–in waiting…

Visiting the historical sites in Ankara.