So paar fotos

Zane en Nêo-Rie bak pizzas by 'n partyjie












Nêo-Rie met haar partytjie outfit













Die oggend van haar 2de verjaarsdag word sy wakker gesing!















Kersies word uitgeblaas









Al die kersies word afgeeet van die cupcakes af


















Hier het dit begin!













Nou word die koekie maar ook geeet saam met haar niggie Alexia



















Ons uitsig na Haties vanaf die Benlize gastehuis waar ons nuwejaar spandeer het.


Comments

Popular posts from this blog

Is Corono over yet?--------------------Nope!

Entering our third week in Ankara–in waiting…

Visiting the historical sites in Ankara.