Nêo-Rie loop
Ja wel dit is nogal 'n ruk gelede wat ek geskryf het, gaan so bietjie dol en dan is die rekenaar oorgedoen en die fotos wil nie werk nie, en nou skok die rekenaar my as ek tik, nice ne, en dit wil ook nie kappies ens tik nie. Ek is doodmoeg soos ek hier sit kan nie my oe oophou nie, behalwe elke keer as die rekenaar my skok.
So ja Nêo-Rie loop en dit is tog te oulik, so met haar twee hande in die lug, behalwe as sy haar skaap of 'n bal of 'n ding saamsleep.
Ek sal weer ander dag skryf, ek kan nie dink nie. Gaan nou bietjie rus.