Veels geluk liewe Neo-Rie

5 jaar oud! kan dit omtrent nie glo nie. Het 'n heerlike partytjie gehad, seker ons laaste een in Suid-Afrika vir so rukkie!

Dit was 'n Strawberry Shortcake Partytjie, heerlike gespeel en geswem en bubbles geblaas.

My klein Strawberry Shortcake
Ouma Ettie en oupa Jacob
Ons gesin
Neo-Rie en Emma

Comments

Popular posts from this blog

Is Corono over yet?--------------------Nope!

Entering our third week in Ankara–in waiting…

Visiting the historical sites in Ankara.