20 jaar skool reunie

Tanja, Jolandi en ek

Ai al die mense

Ons twee goepfotos

Ons het ons 20 jaar skool reunie gehad. Dus omtrent al 'n leeftyd.
Dit was lekker om almal weer te kon sien en te hoor hoe dit gaan en waarmee almal besig is.

Sien mekaar dalk weer oor 5 of 10 jaar!

Comments

Popular posts from this blog

Is Corono over yet?--------------------Nope!

Entering our third week in Ankara–in waiting…

Visiting the historical sites in Ankara.