Familie eskapades

Zane se 7de Verjaarsdag partyjie

Rocket koek en Space party


Zane met al sy eetgoed

Ons is in die Kaap en hier is Caleb en Joy ook

Kuier in die Kaap

Kids by Fairview

Kyk mooi dis wilde honde wat daar le

Kameelperd in die wiltuin

En daar is die luiperd ook
Zane in Durban

Jac speel ook put-put

Neo-Rie op haar "mermaid" rots
Wow ek het lanklaas geskryf. Ek besef nou eers hoe dol dit hier gegaan het. Na Macedonie, was ons vir 'n week in Durban en daarna was daar 2 verjaarsdae, Zane en Danie s'n.  Ons was ook weer in Pta en het 'n draai  in Kaapstad gaan maak. Oupa Hendrik en ouma Esther hier gekuier.

Homeschooling het weer begin en is weer gelos, ek was 'n vegan vir 'n maand! ha ha ha. Ek is so agter met my skryfwerk dit is nie snaaks nie. Ek gaan nie probeer om alles in te haal nie, net so paar fotos vir nou.

n berg Hullets suiker agter die kinders

Skip wat inkom in die hawe

weeeee - Jac is mal oor gly

Bietjie bang vir Rio se skelm !



Comments

Popular posts from this blog

Is Corono over yet?--------------------Nope!

Entering our third week in Ankara–in waiting…

Visiting the historical sites in Ankara.