Dolle tyd

Hierdie laaste maand was nogal 'n dol tyd vir ons. Daar is nog 2 weke oor voordat ons vertrek na Macedonie en Bulgarye. Ons was in Johannesburg en Pretoria gewees vir visas wat nogal stresvol was, maar ons het alles gekry en is baie dankbaar.

Zane en Neo-Rie het ook heerlik skool gehad ons het Dinosourese behandel en die letter D. As julle fotos ens wil sien gaan loer op my ander blog:  http://ourhomeschoolescapades.blogspot.com/2011/05/dinosaur-lapbook.html


Hier is so paar fotos van die kinders daar was 'n partyjie vir Elisa , 'n maatjie en mamma het ook verjaar.


Prins en prinsess


mamma se verjaarsdag







Comments

Popular posts from this blog

Is Corono over yet?--------------------Nope!

Entering our third week in Ankara–in waiting…

Visiting the historical sites in Ankara.