Ons kuier in Johannesburg

Ek en die kinders is vir 'n week in Johannesburg en kuier by my broer-hulle. Ons was al by die planetarium, Bambanani en het cupcakes gebak. Hier is so paar fotos.

Jac in sy kasteel

Zane tussen die balle

Steph tussen die balle


Jac

Die speelplek by Bambanani restaurant (met helpers)




NeRie tussen die balle

Jac klim tot bo, maar kan nie weer af nie

Lua

Zane

Yum Yum Jac



Steph versier sy spiderman cupcakes

 

Comments

Rita said…
how long are you in Jo'burg for?
Wow die kinders word groot!

Popular posts from this blog

Is Corono over yet?--------------------Nope!

Entering our third week in Ankara–in waiting…

Visiting the historical sites in Ankara.