Die kids maak Cheesecutter hoedens

Zane en Steph
Nadat hulle almal in die yskoue swembad geswem het, wou hulle hul nuwe nagklere aantrek, want hulle kry koud. Ons het toe cheesecutter hoedens versier en die kids is almal vroeg bed toe vannaand. Nou kan ma bietjie rus

Lua
Neo-Rie
Jac
Lua en Neo-Rie

Comments

Popular posts from this blog

Is Corono over yet?--------------------Nope!

Entering our third week in Ankara–in waiting…

Visiting the historical sites in Ankara.