Ons homeschooling sover die jaar
![]() |
| My twee kinders op Valentyns dag |
![]() |
| Valentyns dag |
![]() |
| Jac verf vir die eerste keer |
![]() |
| Jac se homeschool |
![]() |
| Smile bietjie my kind |
![]() |
| Neo-Rie en Elisa |
![]() |
| Hard besig om appelbome te verf |
![]() |
| Taonga |
![]() |
| Zane |
Die homeschooling die jaar is regtig vir my lekker. Ek en die kinders geniet dit baie. Ons het begin met Lapbooking gekombineerd met notebooking. Ek het 'n aparte blog daarvoor begin en julle kan gaan loer na die kinders se kunswerke, Daar is ook 'n paar baie mooi Van Gogh's tussen hulle. Ek volg Charlotte Mason se beginsel van 'n kunstenaar 'n kwartaal en natuurlik sal ek by my gunsteling een begin.
Hier is die blog se adres as julle wil gaan loer












Comments