Ons help Agapa gemeente

Jacob en Grace Park uit Suid-Korea het 'n kerk gestig in Masoyi gemeenskap. Hulle is nou terug vir die geboorte van Grace se tweeling. 

Ons gaan die volgende 2 maande die kinderbediening hanteer, hopelik met 'n klomp hulp wat ons probeer inkry van oral oor. 

Vandag was die eerste keer. Ek moes vanoggend Noag by die kleuterkerk doen by die NG Kerk Witrivier, toe neem ek sommer dieselfde tema vir die kinders ook, net aangepas en met 'n Swazi tolk.

Jac na die kerk

Danie probeer 'n middagslapie vat na die diens

Die kinders sing "Read your bible pray everyday"


Agape Kerk

Masoyi gemeenskap



Besig om die storie van Noag te vertel (met my tolk)


Neo-Rie na kerk

Comments

Popular posts from this blog

Is Corono over yet?--------------------Nope!

Entering our third week in Ankara–in waiting…

Visiting the historical sites in Ankara.