Ons kuier saam met al die “van der Merwe” niggies en nefies


Dit was weer die jaarlikse famlie rugby naweek. Die Bulls teen die Cheetas. Al die niggies en nefies kom bymekaar vir die groot stryd! Die jaar was dit op Loftus, en almal was daar.  Of amper almal. Milan en Christelle kon dit nie maak nie want dit is ver uit die Kaap uit.  Almal het saam gekuier by Benlize.  Dit is ook die eerste keer wat ek en Danie en die kinders die naweek bygewoon het en dit te danke van my broers en swaer. Baie dankie julle, dit was ‘n heerlike naweek. 
Zane is ‘n bul en Neo-Rie het besluit om ‘n cheetah te wees.
2014-05-03 13.28.23
Hier is hulle saam met hulle kleinniggies Alexa en Sidney

2014-05-03 13.28.53

2014-05-03 13.29.43                                                            2014-05-03 18.30.39
Jac was ook vir ‘n rukkie ‘n Cheetah

2014-05-03 21.14.28
. Hier is die hele familie bymekaar


2014-05-04 21.17.222014-05-04 21.17.382014-05-04 21.15.12
Danie saam met Zane en Neo-Rie                                               Hannes, Karla, Dane en Gerda

2014-05-04 21.29.542014-05-04 21.20.422014-05-04 21.30.36
Neo-Rie saam met haar kleinniggies        Jac saam met sy niggies            Al die “van der Merwe niggies en nefies”
2014-05-04 23.01.22
Gerda, ek en Jac

Die naweek was regtig weer ‘n tyd vir ons om met almal te kon gesels en hoor wat in elkeen se lewens aangaan. Ons het dit regtig geniet om met elkeen weer tyd te kon spandeer.

IMG_5988
Jac nog steeds ‘n Cheetah
IMG_5999
Mia en SidneyIMG_6007
Die hele familie

IMG_6012
Heerlike kuier saam
IMG_6027

Willem was baie moeg het die vorige paar dae die Joburg to Sea gery met sy fiets!

Comments

Popular posts from this blog

Is Corono over yet?--------------------Nope!

Entering our third week in Ankara–in waiting…

Visiting the historical sites in Ankara.