Tuin van Vrede

Ons was net buite Potch vir so 10 dae vir opleiding by Ryk van Velden. Dit was regtig baie goed en het ook vir ons baie beteken. Dit was baie informeel so die kinders het daar rondbeweeg en kon speel op die heerlike grasperke so langs die vaalrivier.

Hier in die tuin van baie dinge en so langs die rivier het ek baie rustigheid gekry oor ons toekoms. Rustigheid oor die trek en inpakkery en wat om te los en wat om te vat.

Hier is so paar fotos van my foon afgeneem so die kwaliteit is nie so goed nie, net die tuin waar ek vrede kon vind.






Comments

Popular posts from this blog

Is Corono over yet?--------------------Nope!

Entering our third week in Ankara–in waiting…

Visiting the historical sites in Ankara.