Posts

Showing posts from February, 2011

Ons help Agapa gemeente

Image
Jacob en Grace Park uit Suid-Korea het 'n kerk gestig in Masoyi gemeenskap. Hulle is nou terug vir die geboorte van Grace se tweeling.  Ons gaan die volgende 2 maande die kinderbediening hanteer, hopelik met 'n klomp hulp wat ons probeer inkry van oral oor.  Vandag was die eerste keer. Ek moes vanoggend Noag by die kleuterkerk doen by die NG Kerk Witrivier, toe neem ek sommer dieselfde tema vir die kinders ook, net aangepas en met 'n Swazi tolk. Jac na die kerk Danie probeer 'n middagslapie vat na die diens Die kinders sing "Read your bible pray everyday" Agape Kerk Masoyi gemeenskap Besig om die storie van Noag te vertel (met my tolk) Neo-Rie na kerk

Ons homeschooling sover die jaar

Image
My twee kinders op Valentyns dag Valentyns dag Jac verf vir die eerste keer Jac se homeschool Smile bietjie my kind Neo-Rie en Elisa Hard besig om appelbome te verf Taonga Zane Die homeschooling die jaar is regtig vir my lekker . Ek en die kinders geniet dit baie. Ons het begin met Lapbooking gekombineerd met notebooking. Ek het 'n aparte blog daarvoor begin en julle kan gaan loer na die kinders se kunswerke, Daar is ook 'n paar baie mooi Van Gogh's tussen hulle. Ek volg Charlotte Mason se beginsel van 'n kunstenaar 'n kwartaal en natuurlik sal ek by my gunsteling een begin.   Hier is die blog se adres as julle wil gaan loer http://ourhomeschoolescapades.blogspot.com  

Ons besoek Agape kerk

Image
Danie bid by Jacob en Grace se kerk (met 'n tolk) Die kerk wat Jacob en Grace geplant het (Agape) is 'n jaar oud Danie, Jac en Grace Jacob Park Zane, Jac en Neo-Rie Die koor

Nuwe Homeschool blog

Ek het nog 'n blog begin. Sy naam is Our Homeschool Escapades. Vir die wat julle wat homeschool of dit oorweeg gaan loer gerus na ons nuwe Lapbooking. Dit is absolut heerlik vir die kinders, en natuurlik vir my ook groete daar Ekke http://ourhomeschoolescapades.blogspot.com/2011/02/our-first-try-at-lapbooking.html