Posts

Showing posts from January, 2012

Veels geluk liewe Neo-Rie

Image
5 jaar oud! kan dit omtrent nie glo nie. Het 'n heerlike partytjie gehad, seker ons laaste een in Suid-Afrika vir so rukkie! Dit was 'n Strawberry Shortcake Partytjie, heerlike gespeel en geswem en bubbles geblaas. My klein Strawberry Shortcake Ouma Ettie en oupa Jacob Ons gesin Neo-Rie en Emma