Posts

Showing posts from March, 2011

Die kids maak Cheesecutter hoedens

Image
Zane en Steph Nadat hulle almal in die yskoue swembad geswem het, wou hulle hul nuwe nagklere aantrek, want hulle kry koud. Ons het toe cheesecutter hoedens versier en die kids is almal vroeg bed toe vannaand. Nou kan ma bietjie rus Lua Neo-Rie Jac Lua en Neo-Rie

Ons kuier in Johannesburg

Image
Ek en die kinders is vir 'n week in Johannesburg en kuier by my broer-hulle . Ons was al by die planetarium, Bambanani en het cupcakes gebak. Hier is so paar fotos. Jac in sy kasteel Zane tussen die balle Steph tussen die balle Jac Die speelplek by Bambanani restaurant (met helpers) NeRie tussen die balle Jac klim tot bo, maar kan nie weer af nie Lua Zane Yum Yum Jac Steph versier sy spiderman cupcakes