Posts

Showing posts from April, 2009

'n nuwe blaadjie vir my en die kinders

Image
Nêo-Rie Die hele van Niekerk familie Zane en Engela Ouma Esther, Oupa Hendrik en al die kleinkinders Stunning son is dit nie? Sal 'n nice skildery maak Ouma Issie, Elida en klein Isabel Sjoe wat 'n dag, en ja dit is nou al middel April. Ek het so rukkie terug die Monsters to Munchkins kursus van Andalene Salvasen gedoen. Deel van die opleiding, en dankie tog dit is, is om na my huis te kom en ons probleme, wat ek nie gedink het major is nie, uit te sorteer. Dit is amper soos Supernanny, vat net baie minder tyd in beslag met dieselfde en ek dink soms beter resultate. Dit het 4 ure geneem voordat Nêo-Rie geluister het, en dit gaan nog 'n week se harde werk kos met albei van hulle. Maar ek gaan deurdruk, want die eindresultaat van onmiddelike gehoorsaamheid is wat ek verwag. Ek is ook baie moeg vanaand, dit was m aar op my ook stresvol as sy die hele tyd so gehuil het as ek haar moes terugneem na haar 2min "timeout" en ek het gewonder of dit ooit gaan gebeur. Ek het...

Vakansie al vergete

Ek moet seker weer iets skryf, maar ek voel so siek ek is eintlik nie lus nie, en Danie moet nog vir my die nuwe Phtotoshop gee dat ek die fotos kan oopmaak wat hy in "Raw" neem. En nou net toe ek wil begin soek altwee die kinders my aandag. So tik weer later